Club Dj Metro Fm Radio personality Sabc 1 Tv presenter Biker Fashion X
- Followers
- 2.2M
- Likes
- 24.8M
- Views
- 679.2K
- Engage
- 2.3%
@ichnus
Pre-save https://appelichnus.lnk.to/JySallie
Ichnus Wait is a TikTok creator with 12.6K followers and 109.9K likes. Their videos average 42.9K views, an engagement rate of 8.4%. Most-used hashtags: #afrikaans, #bestepel and #musiek.
https://appelichnus.lnk.to/JySallieEstimated rate per sponsored post: $60 to $300, based on roughly $5 to $25 per 1,000 followers. This is an estimate from audience size, not reported income.
Last updated:
Latest video: 2026-10-16
Wat ‘n lekker naweek van shows, 4X4, Plaas Drags, toer en sommer lekker kuier saam met al die mense! Baie Dankie aan @GDMotors, Danie Colyn en @ArwaldExtreme dat julle my genooi na julle openingsfunksie by @Kooperasie Kroeg & Kos julle is ysters! Baie dankie aan @boereboss vir julle aanbieding van die Plaas Drags dit was nou een vir die boeke! Groot waardering vir La Rouge Gaste Plaas se baie mooi lêplek. My maats @Lourens Delport en @Loudmouth Studio dat julle so mooi na my gekyk het😉 Dan natuurlik baie baie dankie aan CFAO Mobility - GWM - Louis Trichardt vir my ongelooflike wiele wat my veilig hou na al my vertoning reg oor die land. Kontak hulle gerus vir Dawie Schlebusch by 015 007 5205 vir die promosie op die Haval H7 met ‘n R10 000 @Buffelsfontein Brandewyn geskenkbewys. #shows #plaasdrags #Haval #music #dans
Baie dankie aan al die mense van Naboom, omligende gebiede en @Hansies julle het die @Dorptoe Fees wragtig een vir die boeke gemaak! @Universal Musiek @100% Afrikaans @Buffelsfontein Brandewyn #shows #music #mc #bestepel #afrikaans
Ek raak nou lekker “wintie” né! Sommer 2 opnames een dag na die ander. Kan nie wag vir julle om te hoor nie. Ons gaan lekker doef doef…😅 @Muse Studios @Hugo Ludik Full @Universal Musiek @100% Afrikaans @AustinHulme #musiek #afrikaans #lekker #lag #dans
Ichnus Wait (@ichnus) has 12.6K TikTok followers as of 2026-10-20.
Club Dj Metro Fm Radio personality Sabc 1 Tv presenter Biker Fashion X
South African Motivational poetry • storytelling Live improv & reflection Brand partner…
Instagram : ashay.sewlall Athlete||Reality Tv Star||Radio Personality 📩 "If you nice..you…
Ek toer die land!
God is Great 📩Bookings / Colabs / Promo📩
Lights. Camera. Cully!🎭 business📧: 🏳️🌈
Proud South African Sketch comedy 😃 Fun Parodies🎤 📍DBN/JHB 📩
10 /06/2024 من تواضع لله رفعه Lbirta Palestin Chaoui