Follow Me On Kick 👇🏽
- Followers
- 33.3M
- Likes
- 656M
- Views
- 3.6M
- Engage
- 1.2%
@dielekkercrew
Die Lekker Crew: Young, dynamic outreach bringing Jesus through music & energy.
Die Lekker Crew is a TikTok creator in South Africa with 184.6K followers and 2.4M likes. Their videos average 49.5K views, an engagement rate of 4.4%. Most-used hashtags: #dielekkercrew, #fyp and #viral.
Estimated rate per sponsored post: $920 to $4.6K, based on roughly $5 to $25 per 1,000 followers. This is an estimate from audience size, not reported income.
Last updated:
Latest video: 2026-10-26
@jacques laminie seun van Rheenendal, Knysna, stuur ons huistoe met hierdie een. 😭🙌🏽❤️ Oor ‘n klein rukkie tyd 🥺🙌🏽 #DieLekkerCrew #fyp #viral #worship #afrikaans
Die Lekker Crew is opgewonde om amptelik ons komende ONS IS DANKBAAR – ISSACHAR 2026 LIVE-OPNAME aan te kondig! 🎶✨ Kom beleef saam met ons ’n kragtige en onvergeetlike tyd van aanbidding, dankbaarheid en die viering van God se goedheid. Ons sien daarna uit om saam te kom en alle eer, lof en heerlikheid aan ons Hemelse Vader te bring! 🎟️ EARLY BIRD KAARTJIES IS NOU BESKIKBAAR! SLEGS R100 PER PERSOON! 🔥 ⏳ Hierdie spesiale aanbod eindig op 31 Oktober 2026! Moenie hierdie geleentheid misloop nie! Koop jou EARLYBIRD kaartjie voor die sperdatum. NA 31 Oktober geld die gewone kaartjieprys van R150 per persoon. 🌟 MET OPTREDES DEUR ONS SPESIALE KUNSTENAARS: 🎤 Lumkile Tisana 🎤 Newie 🎤 Jesmé Swartz 🎤 Pearl Adams 🎤 Heinrich Bartlett 🎤 Boetie Ello 🎤 Marlene Stuurman 🎤 Jessica Daniels 🎤 Quinton Manuels 🎤 Marc Kali 📅 DATUM: 16 Desember 2026 🕔 TYD: 17:00 📍 PLEK: Victory Outreach Church 123 Voortrekkerweg, Goodwood, Kaapstad 🎫 KAARTJIEPRYSE: 🔥 Earlybird sale: R100 per persoon – geldig tot en met 31 Oktober 2026! 🎟️ Gewone kaartjie: R150 per persoon. 📞 Vir kaartjies, book via hierdie link: https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1605304623 Of gaan na jou naaste Pick n Pay om jou kaartjies te bespreek. Meer inligting, kontak ons gerus: +27 69 200 0490 🙏 Kom met ’n hart vol dankbaarheid en laat ons saam die Here dank vir Sy getrouheid, goedheid en onfeilbare liefde! “GEE AAN DIE HERE DIE EER VAN SY NAAM; AANBID DIE HERE IN HEILIGE VERSIERING!” 📖 Psalm 29:2 📣 DEEL HIERDIE PLASING, MERK JOU MENSE EN KRY JOU EARLYBIRD KAARTJIES VOOR 31 OKTOBER! Kom ons maak van hierdie dag ’n onvergeetlike getuienis van God se goedheid! ❤️🔥 #DieLekkerCrew #OnsIsDankbaar #Issachar2026
@PEARL ADAMS met haar engel stem. 🥹🙏🏾❤️ I will sing to You Lord a hymn of love. #DieLekkerCrew #ThroughItAll #fyp #viral #gospel
Die Lekker Crew (@dielekkercrew) has 184.6K TikTok followers as of 2026-10-27.
Follow Me On Kick 👇🏽
Pro.Cosplayer|HP|Gamer|Streamer|Model 📧 New Behind the Scenes video out now!!⬇️
Contact ✉️ :
Living for God, not for man
Memes • Comedy • Culture 🚨 Follow us for more 🚨 📧
Fitness Content Creator
Wildlife • My Animal Family • Travel • Adventure 📍- ⬇️ Links below ⬇️
Pre order our new children's bedtime story book!